Kyk op
22nd Apr 2009
Wolke is hemelse sambreeltjies wat vir ons koelte bied Wolke is hemelse emertjies wat reen uit giet Wolke is hemelse spook asem die lug se damp en wasem Wolke is hemelse katoen watte wat uitmekaar getrek word en prentjies teken in sy seisoen wolke is die hemel se weerlig koets wat weerklink van iets en iemand goeds.